Voortrekkers Van Suidwes - Preller



Voortrekkers Van Suidwes - Preller

1988 uitgawe in groot formaat. In leer gebind en so nuut soos ongelees. Deel van die Scripta Africana publikasies. In beperkte oplaag van slegs 300 kopiee. 394 bladsye. Hierdie boek is ongenommer en nie geteken nie. R65 posgeld in SA. Geskiedenis van die land en sy oorloe en volke; van die Dorslandtrek; die Smit-trek uit Piketberg en die Duitse en Britse owerhede. Insluiten... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R1 150.00

loading...
Description

1988 uitgawe in groot formaat. In leer gebind en so nuut soos ongelees. Deel van die Scripta Africana publikasies. In beperkte oplaag van slegs 300 kopiee. 394 bladsye. Hierdie boek is ongenommer en nie geteken nie. R65 posgeld in SA. Geskiedenis van die land en sy oorloe en volke; van die Dorslandtrek; die Smit-trek uit Piketberg en die Duitse en Britse owerhede. Insluitend 'n oorsigsketskaart.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R1 150.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.