Chrissie Se Ramlam :: Die Karoo Avonture 19



Chrissie Se Ramlam :: Die Karoo Avonture 19
CHRISSIE SE RAMLAMDie Karoo Avonture, No. 19 - Mary SadlerIn die jaar 1877 is die Groot Karoo die ene skaapdiewe, maar hoekom raak juis net Chrissie se Ramlam weg? Chrissie glo daar steek meer agter as net n boef se lus vir n paar tjoppies en sy begin soek. Gelukkig loop sy vir Lang Henning en Boet raak, wat haar help om die raaisel op te los ; en te besef dat Fanus tog nie werklik so n aaklige... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R36.00

loading...
Description
CHRISSIE SE RAMLAMDie Karoo Avonture, No. 19 - Mary SadlerIn die jaar 1877 is die Groot Karoo die ene skaapdiewe, maar hoekom raak juis net Chrissie se Ramlam weg? Chrissie glo daar steek meer agter as net n boef se lus vir n paar tjoppies en sy begin soek. Gelukkig loop sy vir Lang Henning en Boet raak, wat haar help om die raaisel op te los ; en te besef dat Fanus tog nie werklik so n aaklige seunskind is nie (Hierdie korter titel is spesiaal vir jonger lesers geskryf, alhoewel almal dit ewe veel sal geniet.)Avontuurverhale vir jonk en oud! - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Eerste uitgawe, derde druk, 2015 | 100 bladsye.ISBN: 978-1-920709-05-1Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R36.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.