Die Mense Van Die Meer :: Die Swart Luiperd 9



Die Mense Van Die Meer :: Die Swart Luiperd 9
DIE MENSE VAN DIE MEERDie Swart Luiperd, No. 9 - Braam le RouxDie Swart Luiperd en sy afdeling Pigmeë reis dieper in die gebied van die gevreesde Mongas in om die ander lede van die mislukte antropologiese ekspedisie te red. Die spoor lei na n geheimsinnige fort omring deur n meer wat bewoon word deur eienaardige mense.(Hierdie boek volg op Pyle van Vuur.)Nuwe, g... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description
DIE MENSE VAN DIE MEERDie Swart Luiperd, No. 9 - Braam le RouxDie Swart Luiperd en sy afdeling Pigmeë reis dieper in die gebied van die gevreesde Mongas in om die ander lede van die mislukte antropologiese ekspedisie te red. Die spoor lei na n geheimsinnige fort omring deur n meer wat bewoon word deur eienaardige mense.(Hierdie boek volg op Pyle van Vuur.)Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Eerste uitgawe, tweede druk, 2015 | 132 bladsye.ISBN: 978-1-920709-01-3Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.