Slaags Met 'n Gruwelbende :: Rooi Jan 13



Slaags Met 'n Gruwelbende :: Rooi Jan 13
SLAAGS MET N GRUWELBENDERooi Jan, No. 13 - Casper H. MaraisDaar word geweers na die Griekwas gesmokkel en iemand vermoor grensboere. Rooi Jan se ondersoek na beide lei na n gedugte en verraderlike teenstander, wat nie skroom om sy eie luitenante van die gras af te maak nie. In samewerking met n seerower word n lokval vir Rooie gestel, met Jeanette as lokaas.Nuwe, geredigeerde uitgawe ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R52.00

loading...
Description
SLAAGS MET N GRUWELBENDERooi Jan, No. 13 - Casper H. MaraisDaar word geweers na die Griekwas gesmokkel en iemand vermoor grensboere. Rooi Jan se ondersoek na beide lei na n gedugte en verraderlike teenstander, wat nie skroom om sy eie luitenante van die gras af te maak nie. In samewerking met n seerower word n lokval vir Rooie gestel, met Jeanette as lokaas.Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Tweede uitgawe, sesde druk, 2015 | 140 bladsye.ISBN: 978-0-9870208-8-8Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R52.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.