Wyn Met Bloed :: Temmers Van Die Woestyn 4



Wyn Met Bloed :: Temmers Van Die Woestyn 4
WYN MET BLOEDTemmers van die Woestyn, No. 4 - Braam le RouxHy is gevonnis tot lewenslange tronkstraf op n eiland in die stroomgebied van die Oranje-rivier vir n daad wat hy nie begaan het nie, weens n grusame moord op n jong, beeldskone meisie! Sy was die sewentienjarige dogter van n man wat vir hom, Ren Cillié, met n brandende haat gehaat het. Haar naam was Leonora ; Leonora Maree, en haa... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R72.00

loading...
Description
WYN MET BLOEDTemmers van die Woestyn, No. 4 - Braam le RouxHy is gevonnis tot lewenslange tronkstraf op n eiland in die stroomgebied van die Oranje-rivier vir n daad wat hy nie begaan het nie, weens n grusame moord op n jong, beeldskone meisie! Sy was die sewentienjarige dogter van n man wat vir hom, Ren Cillié, met n brandende haat gehaat het. Haar naam was Leonora ; Leonora Maree, en haar vader was Paul Maree wat in Kuruman, aan die rand van die Kalahari-woestyn, bekend was as die grootste en slinkste veedief wat hierdie geweste ooit opgelewer het. (Hierdie boek volg op Ek Kom Vannag!)Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Eerste uitgawe, tweede druk, 2014 | 196 bladsye.ISBN: 978-0-9921916-1-0Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R72.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.