Wichmann Se Oorlogsavonture Vertel Deur Hf Wichmann



Wichmann Se Oorlogsavonture Vertel Deur Hf Wichmann
Nuut. Wichmann se Oorlogsavonture vertel deur HF Wichmann. A5, Sagteband, 72 bls. Een kaart gete­ken deur die skrywer. Wichmann is in 1872 in Hannover, Duitsland gebore. As twaalf­jarige seun het hy saam met sy ouers eers na Natal verhuis en toe na Die Nuwe Republiek wat later by die ZAR ingelyf is. Wichmann was lid van Wyk 2 kommando, Piet Retief, wat veral in  Suid-Transvaal die... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R80.00

loading...
Description
Nuut. Wichmann se Oorlogsavonture vertel deur HF Wichmann. A5, Sagteband, 72 bls. Een kaart gete­ken deur die skrywer. Wichmann is in 1872 in Hannover, Duitsland gebore. As twaalf­jarige seun het hy saam met sy ouers eers na Natal verhuis en toe na Die Nuwe Republiek wat later by die ZAR ingelyf is. Wichmann was lid van Wyk 2 kommando, Piet Retief, wat veral in  Suid-Transvaal die stryd gevoer het. Wichmann neem deel aan die historiese tweede inval in Natal onder kommandant-generaal Louis Botha. Wichmann het dagboek gehou waarop hierdie boek gebaseer is. Hy beskryf  talle spannende sowel as humoristiese gebeurtenisse. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R80.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.