Paul - Die Lewe Van Paulus Jacobus Du Plessis - Pionier Van Swaershoek Deur Buks Du Plessis



Paul - Die Lewe Van Paulus Jacobus Du Plessis - Pionier Van Swaershoek Deur Buks Du Plessis
Nuut! Paul Die lewe van Paulus Jacobus du Plessis Pionier van Swaërshoek deur Buks du Plessis, n onbekende maar begaafde skrywer. A5, Sagteband, 283 bls. In 1798 het Paul met sy ouers van Tulbagh-distrik na die Nuweveld-berge en Kamdebo getrek tot by Swaërshoek in die distrik Somerset-Oos. Hy word heemraad en veldkornet. Paul het 'n uiters avon­tuur­like lewe gelei in n... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R140.00

loading...
Description
Nuut! Paul Die lewe van Paulus Jacobus du Plessis Pionier van Swaërshoek deur Buks du Plessis, n onbekende maar begaafde skrywer. A5, Sagteband, 283 bls. In 1798 het Paul met sy ouers van Tulbagh-distrik na die Nuweveld-berge en Kamdebo getrek tot by Swaërshoek in die distrik Somerset-Oos. Hy word heemraad en veldkornet. Paul het 'n uiters avon­tuur­like lewe gelei in n tydperk waaroor bittermin oor ons geskiedenis bekend is.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R140.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.