Geitjievoet En Hondebal Deur Nellie Alberts



Geitjievoet En Hondebal Deur Nellie Alberts
ISBN: 9781928283027; Sagteband; Erfenis PublikasiesGeitjievoet en Hondebal is Nellie Alberts se debuutbundel kontreistories. Leer ken karakters uit die Noordweste eiesoortige mense uit die Hantam, Roggeveld, Boesmanland en Tankwa Karoo; mense uit een stuk, sout van die aarde. Ontmoet oom Jiems wat sy seuns met suurklontjies vergoed; Dapie wat die Ingelse stryd moet stry en Calvinia se styl... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R290.00

loading...
Description
ISBN: 9781928283027; Sagteband; Erfenis PublikasiesGeitjievoet en Hondebal is Nellie Alberts se debuutbundel kontreistories. Leer ken karakters uit die Noordweste eiesoortige mense uit die Hantam, Roggeveld, Boesmanland en Tankwa Karoo; mense uit een stuk, sout van die aarde. Ontmoet oom Jiems wat sy seuns met suurklontjies vergoed; Dapie wat die Ingelse stryd moet stry en Calvinia se stylvolle Jackie Onassis. Daars reënstories en droogtestories; biduurstories; skoustories . . . en n onvergeetlike storie oor n as sonder ghries!     Die meeste stories is op die waarheid baseer; hier en daar is stukkies byborduur of bygelieg. Die leser mag karakters herken, al is die name meestal verander hulle woon nog hier rond of het dalk reeds verhuis na daardie Groot Kroovlakte waar die opslag altyd blom. *Neem Asseblief Kennis* Daar sal 'n vertraging wees as items nie tans in voorraad is nie
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R290.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.