Herinneringe Van Suidwes-voortrekkers Deur Pg Visser



Herinneringe Van Suidwes-voortrekkers Deur Pg Visser
Nuut - Herinneringe van Suidwes-Voortrekkers deur PG Visser [eerste uitgawe 1940, hierdie heruitgawe 2008]  A5, 20 fotos, 2 kaarte. Talle persoonlike vertellinge van die Suidwes-Voortrekkers is deur die outeur in die boek opgeneem. Die verhale wissel van humoristies, tragies en bloedstollend [ongelooflike wreedhede]. Die hartroerende verhale getuig van dapperheid, deursettingsvermoë en a... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R100.00

loading...
Description
Nuut - Herinneringe van Suidwes-Voortrekkers deur PG Visser [eerste uitgawe 1940, hierdie heruitgawe 2008]  A5, 20 fotos, 2 kaarte. Talle persoonlike vertellinge van die Suidwes-Voortrekkers is deur die outeur in die boek opgeneem. Die verhale wissel van humoristies, tragies en bloedstollend [ongelooflike wreedhede]. Die hartroerende verhale getuig van dapperheid, deursettingsvermoë en avontuurlus.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R100.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.