Die Hof Verdaag Deur Kees Van Dijkhorst



Die Hof Verdaag Deur Kees Van Dijkhorst
Nuut - Die Hof Verdaag deur Kees van Dijkhorst. A5, sagteband, 149 bls. Die Hof Verdaag is soos n warrelwind wat n kostelike vrag anekdotes van hofsake en hof­ver­rigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede en opgetekende onmoontlike uitsprake vir die leser bring. Ondanks die klaarblyklike ligsinnigheid van Arnoster en die Prokureurtjie se titel, bevat hierdie opvolgwerk n dieps... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R180.00

loading...
Description
Nuut - Die Hof Verdaag deur Kees van Dijkhorst. A5, sagteband, 149 bls. Die Hof Verdaag is soos n warrelwind wat n kostelike vrag anekdotes van hofsake en hof­ver­rigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede en opgetekende onmoontlike uitsprake vir die leser bring. Ondanks die klaarblyklike ligsinnigheid van Arnoster en die Prokureurtjie se titel, bevat hierdie opvolgwerk n diepsinnige blik op die tragiek van twee oorloë, droewe ekspe­disies na Ruwenzori en Everest, en anekdotes waar die reg en die lewe onverwagte kinkels en draaie loop.'Die Hof verdaag' van dieselfde skrywer ook beskikbaar!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R180.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.