PriceCheck's Super Savings

Pyle Van Vuur :: Die Swart Luiperd 8



Pyle Van Vuur :: Die Swart Luiperd 8
PYLE VAN VUURDie Swart Luiperd, No. 8 - Braam le RouxTerug van sy avonture op die Eiland van die Blou Duiwels, verneem Leon (alias die Swart Luiperd) dat Sonet saam met vriende op n antropologiese ekspedisie is opsoek na n stam woestynbewoners. In Midde-Afrika word die ekspedisie deur die gevreesde Mongas aangeval en verkry Leon hulp van n groepie Pigmeë om die nuwe slawe te bevry.Nuwe, g... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R54.00

loading...
Description
PYLE VAN VUURDie Swart Luiperd, No. 8 - Braam le RouxTerug van sy avonture op die Eiland van die Blou Duiwels, verneem Leon (alias die Swart Luiperd) dat Sonet saam met vriende op n antropologiese ekspedisie is opsoek na n stam woestynbewoners. In Midde-Afrika word die ekspedisie deur die gevreesde Mongas aangeval en verkry Leon hulp van n groepie Pigmeë om die nuwe slawe te bevry.Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Eerste uitgawe, derde druk, 2015 | 148 bladsye.ISBN: 978-0-9922073-7-3Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R54.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.