Slagtersnek En Sy Mense Deur Ja Heese



Slagtersnek En Sy Mense Deur Ja Heese
ISBN: 9781485304807; Sagteband; ProteaSlagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat dr. Heese in hierdie boek doen.Deur deeglike navorsing van die voor-... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R264.00

loading...
Description
ISBN: 9781485304807; Sagteband; ProteaSlagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat dr. Heese in hierdie boek doen.Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van almal wat daarby betrokke was, vorm hy n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het.Heese skilder talle kleurryke figure: die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en nie-blanke bediendes. Met hierdie boek word n belangrike en oorspronklike bydrae tot ons geskiedenis gemaak. *Neem Asseblief Kennis* Daar sal 'n vertraging wees as items nie tans in voorraad is nie
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R264.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.