Die Wonder Van Leer: Bedreigde Diere



Die Wonder Van Leer: Bedreigde Diere
 
Wat is 'n bedreigde dier? Hoe gebeur dit dat 'n dier uitsterf? Kan bedreidge diere van uitwissing gered word? Vind die antwoorde in hierdie boek. Dit skilder 'n realistiese prentjie van hoe dit met diere regoor die wereld gaan. Leer meer oor ons omgewing en die ekologiese balans van di na... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description
 
Wat is 'n bedreigde dier? Hoe gebeur dit dat 'n dier uitsterf? Kan bedreidge diere van uitwissing gered word? Vind die antwoorde in hierdie boek. Dit skilder 'n realistiese prentjie van hoe dit met diere regoor die wereld gaan. Leer meer oor ons omgewing en die ekologiese balans van di natuur wat versteur word wanneer mense diere jag, woude uitkap en die omgewing besoedel. Format:hardback Pages:48
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.