Suidpunt-jazz - Koos A. Kombuis



Suidpunt-jazz - Koos A. Kombuis

Suidpunt-Jazz - Koos A. Kombuis - Human & Rousseau -1989 - 205pp - Sagteband soos nuut.

Dié heruitgawe van Suidpunt-Jazz bied 'n terugreis deur die dekades na die veelbewoë jare tagtig: voor die aanbreek van die Nuwe Suid-Afrika, en voor die skrywer André Letoit finaal besef het hy gaan nooit die Groot Afrikaanse Roman skryf nie.  ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R75.00

loading...
Description

Suidpunt-Jazz - Koos A. Kombuis - Human & Rousseau -1989 - 205pp - Sagteband soos nuut.

Dié heruitgawe van Suidpunt-Jazz bied 'n terugreis deur die dekades na die veelbewoë jare tagtig: voor die aanbreek van die Nuwe Suid-Afrika, en voor die skrywer André Letoit finaal besef het hy gaan nooit die Groot Afrikaanse Roman skryf nie.  Suidpunt-Jazz is die verhaal van 'n skrywer, sy boek en sy karakters.  Dit vertel ook die storie van 'n geskiedenisdosent se onthutsende boesoeke aan die verlede, met 'n onkonvensionele aartsengel as metgesel - van Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap tot Piet Retief se laer by Bloedrivier... En dit kan net tot een ding lei: 'n piekniek by Dingaan!

...as virtuose, uitbundige, prikkelende, nodige, jazz-roman het Suidpunt-Jazz nie sy gelyke in Afrikaans nie. - André P. Brink

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R75.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.