Doen Dit Weer So



Doen Dit Weer So
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daars wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vin... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R146.00

loading...
Features
Author zerelda esterhuizen
Format paperback
ISBN 9780799379839
Pages 64
Publisher lapa publishers (pty) ltd / lapa uitgewers (edms) bpk
Manufacturer LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daars wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R146.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.