Marga & Henriette: In Die Skadu Van Skisofrenie Deur Marga Du Plooy



Marga & Henriette: In Die Skadu Van Skisofrenie Deur Marga Du Plooy
ISBN:9780799374988; Sagteband; Lapa UitgewersDis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriette op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriette het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar. Op en af, o... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R185.00

loading...
Description
ISBN:9780799374988; Sagteband; Lapa UitgewersDis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriette op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriette het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar. Op en af, op en af stap sy in die hospitaalkamer, van die een kant na die ander, 'n Bybel styf teen haar bors gedruk. Ons pragtige, blonde krulkopdogter. Haar broer en drie susters bondel verskrik teen die een muur. Sy staan stil toe sy ons sien. Kyk onseker na ons, agterdogtig, duidelik verward. (Uittreksel)*Neem Asseblief Kennis* Daar sal 'n vertraging wees as items nie tans in voorraad is nie
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R185.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.