Sy Klink Soos Lente Afrikaans Dvd



Sy Klink Soos Lente Afrikaans Dvd
Ben, ?n werktuigkundige by ?n Johannesburgse motorhandelaar, en Linda, ?n beeldskone, slim rooikop vertolk deur die pragtige Amalia Uys, se paaie kruis een aand. Ben herken haar dadelik en weet dat Linda sy baas se dogter is, maar sy weet nie wie hy is nie. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar en in ?n waansinnige en onsekere poging om sy identiteit te verdoesel, jok Ben vir Linda en s hy is in... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R52.00

loading...
Features
Format dvd
Manufacturer Film Factory
Description
Ben, ?n werktuigkundige by ?n Johannesburgse motorhandelaar, en Linda, ?n beeldskone, slim rooikop vertolk deur die pragtige Amalia Uys, se paaie kruis een aand. Ben herken haar dadelik en weet dat Linda sy baas se dogter is, maar sy weet nie wie hy is nie. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar en in ?n waansinnige en onsekere poging om sy identiteit te verdoesel, jok Ben vir Linda en s hy is in ?n band.

Maar Ben en Linda se liefde blom onverwags en hy besluit dat as hy goed genoeg vir Linda wil wees, hy sy wit leuntjie moet bewaarheid. Hy begin saam met ?n paar medewerkers ?n band en hul skryf in vir ?n battle-of-the-bands kompetisie. Dit blyk egter vinnig dat ?n musiekloopbaan nie in elke man se broek sit nie. En wat gaan gebeur as Linda uitvind dat Ben vir haar gejok het?
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/04/2023 from takealot.com for R52.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.