Hebbelikhede - Willem De Klerk



Hebbelikhede - Willem De Klerk

Hebbelikhede - Willem de Klerk - Protea -2005 - 111pp - Sagteband soos nuut.

 Hiedie boek is gebaseer op die kennis wat de Klerk van sy eie hebbelikhede opgedoen het, op 'n leeftyd se saamwees met ander mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en tempering v... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description

Hebbelikhede - Willem de Klerk - Protea -2005 - 111pp - Sagteband soos nuut.

 Hiedie boek is gebaseer op die kennis wat de Klerk van sy eie hebbelikhede opgedoen het, op 'n leeftyd se saamwees met ander mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en tempering van hebbelikhede wat te erg geword het. Plek-plek word gevallestudies uit sy spreekkamer gebruik.

Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Hierdie boek gaan oor geaardhede wat vasval in sekere hebbelikhede dermate dat dit die persoonlikheid oorheers. Dit word dan iets wat ander mense kwaad maak of irriteer en dus 'n karaktertrek wat die grens van aanvaarbaarheid oorskry. Hoewel ander mense dit aanvanklik verduur of dit selfs interessant kan vind, word dit later vir hulle 'n ergernis. Dit gaan hier oor die 'te' van 'n faset van mens se geaardheid. Te jaloers, nederig, agrressief, skynheilig of wat ook al. Gewoonlik het dit 'n vernietigende uitwerking op so 'n mens se verhoudings.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.