Die Baie Praktiese Swangerskaphandboek - Irene Bourquin



Die Baie Praktiese Swangerskaphandboek - Irene Bourquin
 Die wonder van geboorte bring groot vreugde aan nuwe ouers, maar dit bring ook baie vrae en kwellings mee. Die Praktiese Swangerskap-Handboek bevat al die jongste inligting en verskaf sinvolle antwoorde op jou vrae - selfs vrae waaraan jy nog nie eens g... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R185.00

loading...
Description
 Die wonder van geboorte bring groot vreugde aan nuwe ouers, maar dit bring ook baie vrae en kwellings mee. Die Praktiese Swangerskap-Handboek bevat al die jongste inligting en verskaf sinvolle antwoorde op jou vrae - selfs vrae waaraan jy nog nie eens gedink het nie!Hierdie uiters toeganklike gids vir Suid-Afrikaanse ouers en voornemende ouers is propvol praktiese wenke en goeie advies oor:
  • Voorbereiding vir bevrugting
  • Swangerskap en die ontwikkelende fetus
  • Die jongste inligting oor geboorte-opsies
  • Hoe om die regte versorger te kies
  • Die voordele van borsvoeding
  • Nuwe tendense in verband met voedingstowwe, voeding en die bekendstelling aan vaste kos
  • 'n Gesonde lewenstyl, insluitend keuses vir MIV-positiewe moeders
  • Voorbereidings om baba huis toe te bring en hoe om ouer kinders te hanteer
  • Die jongste inligting oor inentings en alledaagse siektes
  • Kontaknommers vir Suid-Afrikaanse swangerskap-, geboorte- en vroeekinderjare-organisasies.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R185.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.