Tallie Se Storie.... Toe My Man Sy Werk - Carol Langenhoven



Tallie Se Storie.... Toe My Man Sy Werk - Carol Langenhoven

Tallie se Storie .... - toe my man sy werk verloor het - Sarie.com se gewildste blogger - Carol Langenhoven - Naledi - 2010 - 149pp - Sagteband.

In n treffende boek vertel n vrou die bitter verhaal van haar man wat sy werk verloor. Tallie se storie… toe my man sy werk verloor het, uitgegee deur Naledi, volg op die gewilde Tallie se... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description

Tallie se Storie .... - toe my man sy werk verloor het - Sarie.com se gewildste blogger - Carol Langenhoven - Naledi - 2010 - 149pp - Sagteband.

In n treffende boek vertel n vrou die bitter verhaal van haar man wat sy werk verloor. Tallie se storie… toe my man sy werk verloor het, uitgegee deur Naledi, volg op die gewilde Tallie se storie, n blog wat lesers behoorlik aangegryp het toe dit die eerste keer op Sarie.com gepubliseer is. Die skrywer het ook n ATKVeertjie vir hierdie werk ingepalm. Die boek word beskou as so aktueel dat jy letterlik aan haar lippe sal hang, selfs al bevind jy jou nie in n soortgelyke situasie nie.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.