Die Dood Van 'n Goeie Vrou



Die Dood Van 'n Goeie Vrou
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ?Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wereld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithan... more details

R297.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R297.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Chris Karsten
Format Paperback
ISBN 9780798174183
Pages 448
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Description
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ?Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wereld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die storie is briljant aanmekaargesit, met 'n plot wat die slimste leser sal fnuik.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.