Moenie Dat Die Grootmense Hoor Nie - Francois Bloemhof



Moenie Dat Die Grootmense Hoor Nie - Francois Bloemhof

 Moenie dat die grootmense hoor nie - Francois Bloemhof - Tafelberg - 2009 - Sagteband.

'n Verskeidenheid verhale en vertelstyle word hier byeengebring om 'n unieke leeservaring te skep. Daar is 'n hele paar kortverhale met 'n angel in die stert, 'n storie in sy geheel in SMS-taal geskryf, 'n 'kies jou eie avontuur'-tipe verhaal, foto's met humo... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R55.00

loading...
Description

 Moenie dat die grootmense hoor nie - Francois Bloemhof - Tafelberg - 2009 - Sagteband.

'n Verskeidenheid verhale en vertelstyle word hier byeengebring om 'n unieke leeservaring te skep. Daar is 'n hele paar kortverhale met 'n angel in die stert, 'n storie in sy geheel in SMS-taal geskryf, 'n 'kies jou eie avontuur'-tipe verhaal, foto's met humoristiese onderskrifte, ook 'n grafiese kortverhaal van 10 bladsye met die titel 'Tupperware', deur die Pretoriase kunstenaar Daniel du Plessis.

  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R55.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.