Swaard Bone Canavalia Gladiata



Swaard Bone Canavalia Gladiata
Swaard BonePlant:  September tot Februarie. Saai:  direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 7m hoog, dus verskaf iets waarteen die plan kan rank.Ontkiem:  5 10 dae.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week.Siektes:  Dieselfde as vir ander bone, blaar kewers en luise. . Voordele van plant: ryk aan proteïne en baie voedsaam. more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Swaard BonePlant:  September tot Februarie. Saai:  direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 7m hoog, dus verskaf iets waarteen die plan kan rank.Ontkiem:  5 10 dae.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week.Siektes:  Dieselfde as vir ander bone, blaar kewers en luise. . Voordele van plant: ryk aan proteïne en baie voedsaam. Hierdie pakkie bevat 6 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie. Die plant word in Tamil reeds eeue gebruik. Gebruik as droë bone. Kan nie as groen boontjies geëet word nie. Die omhulsel kan naarheid veroorsaak. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.