Moringa Oleifera



Moringa Oleifera
Moringa OleiferaPlant:  September tot Februarie.Saai:  Direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 20 m hoogOntkiem:  14 - 30 dae.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week.Siektes:  Byna alle diere vreet hierdie boom se blare, tot honde!Voordele van plant: Baie ryk aan vitamiene, minerale, proteïne en baie voedsaamHierdie pakk... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Moringa OleiferaPlant:  September tot Februarie.Saai:  Direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 20 m hoogOntkiem:  14 - 30 dae.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week.Siektes:  Byna alle diere vreet hierdie boom se blare, tot honde!Voordele van plant: Baie ryk aan vitamiene, minerale, proteïne en baie voedsaamHierdie pakkie bevat 5 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie. Blare kan as spinasie geëet word, gedroog word vir medisyne. Word algemeen bemark as n lewer suiweraar. Dit bevoordeel dus die hele liggaam.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.