Om Helena Te Hoor - Carolyn Morton



Om Helena Te Hoor - Carolyn Morton

 Om Helena te hoor - Carolyn Morton - Human & Rousseau - 2013 - Sagteband.

Toe Helena se uiters talentvolle broer onttrek uit n kompetisie vir klavieruitvoerings, kry sy uiteindelik die kans om vir almal te wys sy is ewe talentvol. Nou sal sy by die Musiek-Akademie kan inkom, maar sy moet n geweldige besluit neem: Gaan sy haar prysgeld gebruik vir haar musiekstudies, o... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R55.00

loading...
Description

 Om Helena te hoor - Carolyn Morton - Human & Rousseau - 2013 - Sagteband.

Toe Helena se uiters talentvolle broer onttrek uit n kompetisie vir klavieruitvoerings, kry sy uiteindelik die kans om vir almal te wys sy is ewe talentvol. Nou sal sy by die Musiek-Akademie kan inkom, maar sy moet n geweldige besluit neem: Gaan sy haar prysgeld gebruik vir haar musiekstudies, of om vir die operasie van haar beste vriendin, wie se ouers, nes hare, dit nie breed het nie, te betaal? n Aangrypende, maar ook verkwikkende verhaal van moed, deursetting en vriendskap. Roman vir jong volwassenes. Die verskil tussen jou en jou broer is dat hy nie net vir homself nie, maar ook vir sy ouers speel. Dit is sy grootste probleem , het Madame Pandora gesê. Maar jy . . . Jy speel net vir jouself. En dit is jóú grootste probleem.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R55.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.