In Sneeu Geskryf - Francois Loots



In Sneeu Geskryf - Francois Loots

 In sneeu geskryf - Francois Loots - Umuzi - 2015 - Sagteband.

In Januarie 2003 het Suid-Afrika wakker geword met die nuus dat nege mans gedurende die vroeë oggendure in Sizzlers, n bordeel met net mans in Seepunt, Kaapstad, vermoor is. 
<... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R95.00

loading...
Description

 In sneeu geskryf - Francois Loots - Umuzi - 2015 - Sagteband.

In Januarie 2003 het Suid-Afrika wakker geword met die nuus dat nege mans gedurende die vroeë oggendure in Sizzlers, n bordeel met net mans in Seepunt, Kaapstad, vermoor is. 

Die twee moordenaars het naby Sizzlers gewoon en is gou in hegtenis geneem. Aangesien hulle nooit in die hof getuig het nie, bly hulle motiewe onbekend en het die moorde meer vrae as antwoorde gelaat. 

Die roman In sneeu geskryf volg die lewens van drie jong mans tydens die weke wat tot die moorde lei. 

Platsak Frikkie het pas matriek voltooi en begin by die bordeel werk. Bertus is n dertigjarige kliënt wie se lewe verbrokkel en op Frikkie verlief raak. Adam bestuur n nabygeleë eetplek en word gedryf deur finansiële nood en sy verval in waansin. 

Die skrywer, François Loots, woon in Seepunt. In sneeu geskryf skets dié Kaapse voorstad in die middel van somer, die besige toeristetyd.


There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R95.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.