Egiptiese Kamut



Egiptiese Kamut
Egiptiese KamutPlant:  Maart tot Mei.Saai:  Direk in voorbereid grond ongeveer 2cm diep, 30cm uitmekaar.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week. Stop water wanneer 80% van saad koppe geel is.Siektes: kan uitgeskakel word deur wisselbou, plant op dieselfde stuk grond die volgende jaar bone, klawer of sonneblomme.Voordele van plant: kamut bevat minder gl... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Egiptiese KamutPlant:  Maart tot Mei.Saai:  Direk in voorbereid grond ongeveer 2cm diep, 30cm uitmekaar.Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week. Stop water wanneer 80% van saad koppe geel is.Siektes: kan uitgeskakel word deur wisselbou, plant op dieselfde stuk grond die volgende jaar bone, klawer of sonneblomme.Voordele van plant: kamut bevat minder gluten as ander tipes koring, en is meer gehard.Hierdie pakkie bevat ongeveer 50 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie.  Die sade bestaan reeds sedert 1858.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.