Die Reuk Van Koffie - Koos Kombuis



Die Reuk Van Koffie - Koos Kombuis

Die reuk van Koffie Rubrieke, blogs an ander geskrifte  - Koos Kombuis - Human & Rousseau - 2011 - 191pp - Sagteband.

Koos Kombuis, kulturele geurilla, is terug. Met 'n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaners en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R85.00

loading...
Description

Die reuk van Koffie Rubrieke, blogs an ander geskrifte  - Koos Kombuis - Human & Rousseau - 2011 - 191pp - Sagteband.

Koos Kombuis, kulturele geurilla, is terug. Met 'n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaners en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrike in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: Kom laat ons twit.

Wat jy dus in die bundel sal vind - in geen spesifieke orde - is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), 'n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren to Eugene Terre'Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos vakansies, skouers skuur met politici al dan nie, (don't braai for me Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.

 

 

 

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R85.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.