PriceCheck's Super Savings

Boereoorlogstories: 32 Verhale Oor Die Oorlog Van 1899-1902 - Jeanette Ferreira



Boereoorlogstories: 32 Verhale Oor Die Oorlog Van 1899-1902 - Jeanette Ferreira

Boereoorlogstories: 32 verhale oor die oorlog van 1899-1902 - Jeanette Ferreira - Tafelberg - 2013 - Sagteband soos nuut.

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joine... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R95.00

loading...
Description

Boereoorlogstories: 32 verhale oor die oorlog van 1899-1902 - Jeanette Ferreira - Tafelberg - 2013 - Sagteband soos nuut.

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joiners en hendsoppers is een van vele gesigspunte wat niefiksionele historiese beskouings grootliks vooruit was met die eerste uitgawe in 1998. Terselfdertyd herleef pynlike kennis van bannelinge, vroue en kinders se lyding in hierdie sogenaamde gentleman's war. Nog grysaards nog pasgeborenes nog moeders is uitgespaar. Van die voorste skrywers in die Afrikaanse literatuur het bygedra tot hierdie 34 verhale. Sommige bydraers is reeds oorlede en hierdie verhale is nooit elders gepubliseer nie. Met hierdie heruitgawe, 112 jaar na 'n lotsbestemmende ingryping in die Suid-Afrikaanse samelewing, spreek dit opnuut daarvan dat oorlog verpletter en dat 'verraad' 'n stukkende woord is. Want deur die kreatiewe skrywer se oog gaan oorlog in die eerste plek oor mense.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R95.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.