Bielie Bybelpretboek 3



Bielie Bybelpretboek 3
Die Bielie Bybelpretboek 3 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 3 bevat meer as 160 ak... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R108.00

loading...
Features
Author marius greeff
Format paperback
ISBN 9780796318596
Pages 160
Description
Die Bielie Bybelpretboek 3 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 3 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R108.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.