& 39 N Paw Paw Vir My Darling Afrikaans Dvd



& 39 N Paw Paw Vir My Darling Afrikaans Dvd
L'n Paw Paw Vir My Darling is 'n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville wat afspeel in 2003, hul lief en leed gesien deur die o van hul 'pavement special' hond, Tsjaka wat die hoofkarakter in die storie is.
 
Die Beeslaers is verteenwoordigend van die blanke Afrikaner wat post-1994 'n eksistensiele verwarring beleef, wat alhoew... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R105.00

loading...
Features
Format DVD
Manufacturer Kyknet
Description
L'n Paw Paw Vir My Darling is 'n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville wat afspeel in 2003, hul lief en leed gesien deur die o van hul 'pavement special' hond, Tsjaka wat die hoofkarakter in die storie is.
 
Die Beeslaers is verteenwoordigend van die blanke Afrikaner wat post-1994 'n eksistensiele verwarring beleef, wat alhoewel goeie voornemens, telkens in 'n slaggat trap in hul pogings om aan te pas by 'n nuwe politieke bestel, ekonomiese uitdagings en sosiale kwessies.
Dit speel onder andere uit in hul verhouding met die tuinwerker Cyril Phosa, die polisieman Sargeant Kennedy Banda en Minah Naidoo, die Indir 'girlfriend' van hul seun Elvis.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 21/04/2024 from takealot.com for R105.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.