Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker. more details
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Related Products
There are no offers currently available for this product.
The last offer was seen on 11/10/2021
from
Loot.co.za for R56.00