Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Dis tyd om te ontspan en jou kreatiwiteit tot uiting te bring! Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 4? Is gevul met n wonderlike versameling blom- en voelpatrone, wat beslis in almal se smaak sal val. En as jy boonop in die besonder van krulpatrone hou, is die een net vir jou. Trek gerus die inkleurkryte nader: dis tyd vir pret en plesier.