Leeus Met Letsels



Leeus Met Letsels
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier vo... more details


R188.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R188.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Fanie Viljoen
Format Paperback
ISBN 9780798157001
Pages 192
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die in hy hart, verwerk?

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.