Die Algebra Van Nood



Die Algebra Van Nood
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende temat... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R206.00

loading...
Features
Author lange johann de
Format paperback
ISBN 9780798150484
Pages 128
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poeties onopgesmuk, met n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wereld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R206.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.