Human & Rousseau (pty) Ltd

Die Algebra Van Nood

From R185.00 at 2 Shops
Die Algebra Van Nood

Write a Review

Die Algebra Van Nood

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onde...
More details
From R185.00 at 2 Shops
Die Algebra Van Nood
 0 Reviews

Die Algebra Van Nood

From R185.00
at 2 Shops
Die Algebra Van Nood

Write a Review

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis ...
More details

<strong>(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered</strong>)<br/>Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poeties onopgesmuk, met n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wereld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks.

Write a review

0 User Reviews

Features

Author

lange johann de

Format

paperback

ISBN

9780798150484

Pages

128

Publisher

human & rousseau (pty) ltd

Manufacturer

Human & Rousseau (pty) Ltd

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poeties onopgesmuk, met n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wereld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks.
Write a review

0 User Reviews

Do you have any questions about this product?
0 Questions & Answers

Pricing History

Back to top