Tafelberg Publishers Ltd

Kry My By Die Gewone Plek Aguur

From R142.00 at 2 Shops
Kry My By Die Gewone Plek Aguur

Write a Review

Kry My By Die Gewone Plek Aguur

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en...
More details
From R142.00 at 2 Shops
Kry My By Die Gewone Plek Aguur
 0 Reviews
<strong>(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered</strong>)<br/>Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering. Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geinspireer is. Dit is dan ook poesie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwereldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beindruk van Loftus Marais se poesie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.

Write a review

0 User Reviews

Features

Author

marais loftus

Format

paperback

ISBN

9780624056461

Pages

96

Publisher

tafelberg publishers ltd

Manufacturer

Tafelberg Publishers Ltd

(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering. Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geinspireer is. Dit is dan ook poesie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwereldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beindruk van Loftus Marais se poesie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.
Write a review

0 User Reviews

Do you have any questions about this product?
0 Questions & Answers

Pricing History