PriceCheck's Super Savings

Johan Stemmet Se Musiektrivia



Johan Stemmet Se Musiektrivia
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Ge Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike e... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R140.00

loading...
Features
Author stemmet johan
Format paperback
Publisher penguin books (sa) (pty) ltd
Manufacturer Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Ge Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man he" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis se van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from takealot.com for R140.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.