Nuwe Alles-in-een Afrikaans



Nuwe Alles-in-een Afrikaans
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die lee... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R265.00

loading...
Features
Author meij mart, de villiers beatrix
Format paperback
Pages 176
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 23/04/2020 from takealot.com for R265.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.