Gemaklik In Jou Eie Lyf



Gemaklik In Jou Eie Lyf
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Leandie du Randt is n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvert... more details


R156.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R156.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Leandie Du Randt
Brand Unbranded
Format Paperback
ISBN 9781432303549
Manufacturer Struik Nature
Model Number 9781432303549
Pages 192
Publisher struik nature
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Leandie du Randt is n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breer van toepassing kan wees. Die boek word as n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerpe dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteer. Alhoewel daar n sterk geestelike boodskap is, preek die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.