PriceCheck's Super Savings

Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- En Bestuurderslisensies Maklik



Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- En Bestuurderslisensies Maklik
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die topverkoper hou aan om 'n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes v... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R65.00

loading...
Features
Author gibson clive, hoole gavin, passchier bata
Brand Unbranded
Format paperback
Pages 144
Publisher struik nature
Manufacturer Struik Nature
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die topverkoper hou aan om 'n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook 'n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat. Die boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motor?etse, motor's en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreel illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in 'n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 10/10/2022 from Makro for R65.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.