Maaltye Sonder Moeite



Maaltye Sonder Moeite
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Sle... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R79.00

loading...
Features
Author wareham debbie, jurgens kim
Format hardback
Pages 192
Publisher struik nature
Manufacturer Struik Nature
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en 'n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit. Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is 'n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet. Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purees vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin insluit.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 27/10/2020 from Makro for R79.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.