Feestelike Koekversiering



Feestelike Koekversiering
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In haar vorige boek Kinderpartytjiekolwyntjies het Marlene Marais gewys hoe mens kolwyntjies maklik in kunswerkies kan omskep. In Feestelike koekversiering wys sy hoe om suikerkaraktertjies te skep vir elke soort kuier. Daar is inspirasie vir Valentynsdag, n damestee, mannepa... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R163.00

loading...
Features
Author marais marlene
Format paperback
Pages 136
Publisher lapa publishers (pty) ltd / lapa uitgewers (edms) bpk
Manufacturer LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In haar vorige boek Kinderpartytjiekolwyntjies het Marlene Marais gewys hoe mens kolwyntjies maklik in kunswerkies kan omskep. In Feestelike koekversiering wys sy hoe om suikerkaraktertjies te skep vir elke soort kuier. Daar is inspirasie vir Valentynsdag, n damestee, mannepartytjie, kombuis- en ooievaarstee. Die Paaseierkarakters, Kersvadertoneeltjie en grillerige Halloweengoeters sal beslis as aansporing dien om hierdie feesgeleenthede spesiaal te maak en die prettige planne vir trou-onthale sal sekerlik die skeppingsdrang laat ontwaak. Marlene gee volledige aanwysings met foto s vir koekstokkies (cake pops), kolwyntjies en n koektop wat bo-op die groot koek of iewers op die tafel geplaas kan word. Die resepte, inligting oor die materiale wat gebruik word en wenke sorg dat selfs beginners die projekte kan baasraak. As jy al ooit lus was om jou hand aan suikerkuns te waag, sal Feestelike koekversiering jou help skep aan die fantasiewereld.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/07/2018 from Raru for R163.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.