Laaste Dans Drienie



Laaste Dans Drienie
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so 'n bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel da... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R151.00

loading...
Features
Author Steve Hofmeyr
Format Paperback
ISBN 9781770227071
Pages 256
Publisher struik publishers (pty) ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so 'n bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel 'n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans. En 'n liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 27/11/2021 from Raru for R151.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.