'n Uil Op Die Voelhok Kabv



'n Uil Op Die Voelhok Kabv
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die n... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R91.00

loading...
Features
Author Marlene Le Roux
Format Paperback
ISBN 9780636146402
Pages 80
Publisher maskew miller longman (pty) ltd
Manufacturer Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voelhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom? Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met: inligting oor die outeur; 'n opsomming van die verhaal; woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; en 'n glossarium met letterkundige begrippe.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 01/11/2022 from Raru for R91.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.