Alles oor Suid-Afrika



Alles oor Suid-Afrika
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)

Alles oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe - met hersiene en opgedateerde inhoud en fotografie - sal beslis sy status behou!... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R99.00

loading...
Features
Author marsh rob
Format paperback
ISBN 9781431700974
Pages 164
Publisher struik nature
Manufacturer Struik Nature
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)

Alles oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe - met hersiene en opgedateerde inhoud en fotografie - sal beslis sy status behou! Hierdie grootformaatboek propvol kennis is hoogs visueel met volkleurfoto's, -kaarte en -illustrasies en die teks is maklik om te lees en te verstaan. Bykomende belangstelling word geprikkel deur brokkies inligting wat in teksboksies en verlengde opskrifte vervat word. Plekke om te besoek word ook aanbeveel en pas by die betrokke tema wat op die dubbelbladsy-uitleg bespreek word. Die teks is opgedeel in afdelings soos lank, lank gelede; die mense; die kultuur; die gemeenskap; wetenskap en tegnologie; die ekonomie; die land; en die natuurlewe, wat elke aspek van Suid-Afrika dek.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 20/03/2022 from takealot.com for R99.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.