Boendoe-kos Vir Die Afrika-bos



Boendoe-kos Vir Die Afrika-bos
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4x4-voert... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R173.00

loading...
Features
Author van dyk rita
Format paperback
Pages 160
Publisher struik nature
Manufacturer Struik Nature
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4x4-voertuig kan laai. Al die resepte kan in die oond, oor die kole, of oor 'n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4x4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders 'n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat 'n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoef staat te maak nie. Jy hoef ook nie 'n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie - dis smaaklik, maar net so maklik om te maak! Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos 'n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from takealot.com for R173.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.