Elke Dag Koningskos



Elke Dag Koningskos
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Is jy en jou gesin moeg daarvoor om week na week dieselfde disse te eet? Wens jy soms dat jy net bietjie leiding kan kry om jou etes effe meer spesiaal te maak? Hierdie kookboek is net wat jy nodig het! Christine Capendale het die vermoe om alledaagse geregte te neem en hulle ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R280.00

loading...
Features
Author capendale christine
Format paperback
Pages 192
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Is jy en jou gesin moeg daarvoor om week na week dieselfde disse te eet? Wens jy soms dat jy net bietjie leiding kan kry om jou etes effe meer spesiaal te maak? Hierdie kookboek is net wat jy nodig het! Christine Capendale het die vermoe om alledaagse geregte te neem en hulle in iets buitengewoon te omskep. Dink maar aan die tradisionele pasta met frikadelle. Sy voeg twee ongewone bestanddele by die maalvleis (vars pietersielie en basiliekruid), en bedien dit met n maklike tamatiesous met aksente van witwyn en basiliekruid-pesto siedaar, n dis vir konings! Sy kry inspirasie vir haar resepte uit haar reise oorsee, en haar geliefde Weskus. So kan kokke dwarsoor die land help om die geure en smake van Thailand, Vietnam en Indie in hulle kombuise optower. En die Weskus-resepte is meer as net gerookte snoek: daar word telkens n paar ongewone toevoegings gemaak, met genoeg alternatiewe opsies sodat selfs kokke diep in die binneland die Weskus-wereld kan proe.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R280.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.