Ryk Vrou



Ryk Vrou
Ryk vrou is 'n titel oor belegging vir vroue. Waarom dan 'n titel oor belegging net vir vroue skryf? Daar is 'n baie goeie rede. Die hoe van belegging - hoe om 'n aandeel te koop en te verkoop of hoe om 'n winsgewinde huureiendom te vind - is vir vroue dieselfde as vir mans. Wat anders is, is die unieke probleme wat vroue ten opsigte van geld- en beleggingsake ervaar. Die volgende statistieke is ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R62.00

loading...
Features
Author kiyosaki kim
Format paperback (trade paperback, b format)
Publisher jonathan ball publishers sa
Manufacturer Jonathan Ball Publishers SA
Description
Ryk vrou is 'n titel oor belegging vir vroue. Waarom dan 'n titel oor belegging net vir vroue skryf? Daar is 'n baie goeie rede. Die hoe van belegging - hoe om 'n aandeel te koop en te verkoop of hoe om 'n winsgewinde huureiendom te vind - is vir vroue dieselfde as vir mans. Wat anders is, is die unieke probleme wat vroue ten opsigte van geld- en beleggingsake ervaar. Die volgende statistieke is skrikwekkend: (Hierdie statistieke geld vir die VSA. In baie ander lande verskil die persentasies, hoewel die tendense ooreenstem.) 47% van vroue ouer as 50 jaar is alleenlopend. 50% van huwelike eindig in die skeihof. (Egpare stry die heel meeste oor geld.) In die eerste jaar na 'n egskeiding daal 'n vrou se lewenspeil met gemiddeld 73%. Drie uit elke vier bejaardes wat in armoede leef, is vroue, hoewel 80% van hulle nie arm was toe hul mans nog geleef het nie. 90% van alle vroue sal een of ander tyd alleen vir hul geldsake verantwoordelik wees. Laat ons maar eerlik wees, vroue, wat vir ons ma's en oumas gewerk het, geld nie meer vandag vir ons, ons dogters en ons kleindogters nie. Dit het tyd geword dat vroue slimmer met hul geld omgaan. Dit is my passie om vroue op te lei en aan te moedig om die finansiele sekuriteit en gemoedrus wat hulle begeer en verdien, in hul eie lewe te bewerkstellig. As jy dit ook begeer, vertrou ek dat hierdie titel vir jou van besondere nut sal wees en wens ek jou sukses toe as 'n Ryk Vrou!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from takealot.com for R62.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.