Storieman Omnibus 1



Storieman Omnibus 1
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Besie", "V... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R206.00

loading...
Features
Format Paperback
ISBN 9780798156967
Pages 80
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Besie", "Van Hunks en sy pyp" en "Wolraad Woltemade", asook na die klassieke "Brolloks en Bittergal" en "Jakkals en Wolf"-stories. Hier is ook feeverhale soos "Die drie varkies" en "Gouelokkies" om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor ... Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes! Omnibus 2 volg in Oktober 2012.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/08/2022 from Loot.co.za for R206.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.